Woesteling leer my skeer

  • Sale
  • Regular price R 695.00
Shipping calculated at checkout.

Add to Wishlist

Woesteling leer my skeer is 'n lekker skeerpak wat tans op promisie is vir tieners en jong manne. Gebruik die woord 'Woesteling' in die afslagboksie vir gratis versending.

Die geur is baie gewild (dit ruik baie soos die immergewilde 'BRUT'), die blik het houding en die skeermes is blink gepoets. Dit is die perfekte kombinasie van skeerkwas, skeerseep en skeermes wat toegang bied to die lekkerte van ou-skool-skeer. Die stel het 'n volle 30 lemme by, genoeg om jou vir baaaaaaaaaie lank kosteloos te laat skeer! Afhangende van hoe grof jou baard is, sal die 30 lemme jou 150 tot 500+ skere gee, laasgenoemde getal natuurlik van toepassing op 'Bum-fluff-level'. 

Gradeer op en bestel die natuurlike naskeersalf by deur hier the kliek en in jou mandjie te gooi.

Hierdie is 'n vinnige en maklike toedrede tot goedkoop en lekker skeer, die 'Woesteling' reeks van produkte het 'n moderne gatskop tema met sy eie identiteid en gaan selfs jou meisie beindruk, so veel so dat sy heeltyd aan jou gaan hang. Geen meer volg-die-trop supermark produkte vir julle klomp jong bulle nie, net hier verander ons 'n afskeeptaak na 'n lewenstyl keuse.

Wees woes man, of dra jy panties?

 


Customer Reviews

Based on 1 review
100%
(1)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
N
N.K.
WOESTELING LEER MY SKEER

I would highly recommend this to anyone who wants to get into DE shaving. For R695 this is definitely a steal. 

The brush is very soft and soaks up a lot of the soap when you lather it up. 
The safety razor unscrews at the bottom that then opens up the top where you place the DE blade.
The soap smells great. I haven't smelled something like this ever.

So all and all for this mediocre review, you won't go wrong if you are hesitating in getting this package.